Martie Preller is creating Stories
0
patrons
$0
per month
Hallo almal

Om te skryf is Martie se passie en sy het vir 30 jaar haarself uitgelewe in stories. Sy was op baie avonture saam met haar karakters. Sy het saam met Balkie seerowers geveg, saam met Babalela onder sy blare kombers ingekruip. Sy was op ander planete, weer in die hoërskool ( blykbaar was dit was erg :-) en was op plekke en het avonture gehad soos min ander. Julle was dalk al saam met haar op haar avonture en dit was vir haar wonderlik om dit met almal te gedeel het.
Soos die lewe aanstap en sy nou in haar 70's is het sy al hoe meer begin agterkom dat mens ongelukkig nie van stories alleen kan lewe nie. Haar lewenswerk was om kinderharte gelukkig te maak en met hierdie blad wil sy graag aanhou daarmee MET julle hulp. 
Meeste van haar oor die 40 boeke is uitdruk uit en uitgewers publiseer nie meer "ou" stories nie. Daarom het Martie ongelukkig nie genoeg geld het om haar "goue jare" uit te lewe nie. 
Sy het ook 'n magdom oulike kinderstories, sommiges wat nooit eers gepubliseer was nie wat sy graag met almal wat haar hier ondersteun deel.
As kinderstories nie vir jou is nie, het sy 'n paar volwasse romans wat ek ook met graagte deel asook - en hierdie een lê na aan haar hart want sy het dit nog nooit met iemand gedeel nie, maar haar gedigte en ander ongepubliseerde werke.
Vir aspirante skrywers deel sy ook graag al my wenke, raad en insig wat sy met die jare opgetel het.
Sy hoop dat sy so saam met julle my storiereis kan verder vat. Sy waardeer elke leser, elke mens wat ooit 'n boek gekoop het en elke liewe een van julle wat haar help om my droom te bewaarheid.

Ons as familie ondersteun ons ma finansieë waar ons kan, maar sy wil soos ons almal bitter graag finansieël onafhanklik wees.
Ek onderhou die blad namens my ma, maar sy sal beslis ook hier kom inloer en saam gesels.
Baie dankie aan elke donasie en elke boodskappie, julle sal nooit weet hoeveel dit vir Martie en vir ons as familie beteken nie.

Groete!
Martie jnr 

Tiers
Kinderstories
$5 or more per month

Kry toegang to al my kinderstories. Ek deel graag my Loebi die drakie stories, van my Jamie en Sebastiaan stories en ander stories waarvan sommiges nooit eers gepubliseer was nie. Geniet die skatkis van verhale saam met jou kind of kleinkind. Daar word maandeliks stories bygevoeg so jy gaan baie goeie waarde vir jou geld kry.

Goals
$0 of $690 per month
Martie kort R10 000 'n maand om finansieël onafhanklik te wees. Wat 'n wonderlike 'blessing' sal dit nie wees as ons dit met hierdie blad kan regkry nie!
1 of 1

Recent posts by Martie Preller