Klyntji is creating klyntji.com
1

patron

$5
per month
With a little help from our friends

Klyntji het in 2014 ontstaan as die aanlyn weergawe van die eerste Afrikaanse tydskrif, oorspronklik gestig in die jaar 1896. Die onafhanklike publikasie fokus op diverse en vooruitstrewende kuns en kultuur. Dit spog met 'n ryk geskiedenis, lees meer hier of sien ons redaksionele verklaring. Ontelbare ure is al aan hierdie labour of love bestee, maar ons het nou 'n hupstoot nodig om Klyntji se vooruitgang volhoubaar te maak. Ons kan baie doen met 'n bietjie.

Patreon is 'n maklike en veilige manier om 'n patron van Klyntji te word. Maandelikse bydraes gaan aan die basiese bedryfskostes van die joernaal. As ons genoeg het kan ons meer mense begin betrek.

Patrons word deel van 'n netwerk wat aan gerapporteer word oor Klyntji se sake, saam met ander eksklusiewe verrassings. 

Sal jy Klyntji ondersteun?

Francois Lion-Cachet
[email protected]

Tiers
Sowat R40 p/m
$3 or more per month 0 patrons
Dis nie baie nie, maar dit beteken moerse baie.
Plakkers!Special Offer • 19 days left
Kry 'n stel limited edition Klyntji stickers in die pos binne Suid-Afrika.
Sowat R80 p/m
$6 or more per month 1 patron
Verwag iets in die pos!

Sowat R140 p/m*
$10 or more per month 0 patrons
Word 'n beskermer van Klyntji en onafhanklike, vrye uitdrukking saam met ons diepste waardering. Erkenning as patron word op Klyntji.com verleen, tensy andersins verkies.

*Jy kan meer ook gee.

Goals
1 of 50 patrons
Klyntji is hier om te bly.

Klyn begin, anhou win
1 of 1

Recent posts by Klyntji

Klyntji has a Special Offer until December 31st