Paragon Media

is creating Audio & Visual Theatre

Select a membership level

Koop ons 'n Koffie

reward item
reward item
$4
per month
Welkom! Dankie vir jou ondersteuning!
Deur ons met 'n KOFFIE te ondersteun kry jy toegang tot alle GRATIS of PUBLIEKE items asook items slegs vir ons  Patreons beskikbaar.
Tans sluit dit in, al die episodes van SOUTWATERHEKS en toekomstige nuwe dramas en materiaal soos wat dit beskikbaar word.
  • Algemene Ondersteuning
  • Vroeë Toegang
  • Bonus Items
  • Volle Toegang

2

patrons

About Paragon Media

WELKOM by ons PATREON!


KOOP 'N KOFFIE...

en sit terug terwyl ons jou vermaak

 met verhale en stories soos jy nêrens anders sal beleef nie.

TEATER VIR JOU OOR


DRAMA VIR JOU OOG

VERMAAK VIR JOU SIEL!

U ondersteuning sal help bou aan nog soortgelyke produksies vir die toekoms.
Baie dankie!


Martyn le Roux is 'n multi- bekroonde radiodramaturg en filmvervaardiger, bekend vir sy talle unieke en buitegewone dramas soos Bloedlyn, Die Dagboek van 'n Wurm, Hittegolf, Afkoeling, Die Blikslim en Bloedmaan. Sy eerste rolprent DIE PELSLOPER word by talle internasionale filmfeeste bekroon en as amptelike vertoonfilm gekies.

Recent posts by Paragon Media

How it works

Get started in 2 minutes

Choose a membership
Sign up
Add a payment method
Get benefits